Martin Dippenaar Testimonial

Hi Vicky!

Baie dankie dat jy my laat weet het, my internet was af gister, wou jou vandag gebel het om te hoor 🙂
Dankie vir jo vriendlike diens en assistants met my bedkoop, dit was regig ‘n aangename expierence om met Ascot besigheid te doen en sal mense enigetyd na julle toe verwys!

Weereens baie dankie, ek sal vrydag da langs gaan en hom optel!

Martin Dippenaar

WE STOCK THE FOLLOWING BRANDS: