Brenda Testimonial

Beste Leopold,

Baie dankie vir die goeie diens. Die nuwe stel is mooi. Evan was baie vriendelik en behulpsaam.

Ek sal graag weer van julle dienste wil gebruik maak.

Vriendelike groete

Brenda

WE STOCK THE FOLLOWING BRANDS: